WELCOME !!
Written on 10 March 2010 at 10:00 am
Dear Guest
We are looking forward to Welcome you at the CLANWILLIAM LODGE

View from the pool area
FEEDBACK
Kaap Agri Konferensie 22 Jan 2010
Goeie Middag
Ek wil jul net bedank vir die heerlike oggend wat ons by die Lodge kon spandeer.
By die konferensie area was alles netjies en gereed met ons aankoms. Asook by die koffie/tee tydens aankoms en by die koffie/tee breek later die oggend.
Dankie vir die vriendelike en hulpvaardige personeel gedurende die oggend. Die ete en nagereg was heerlik en die bediening was flink en vriendelik.
Julle het my taak aansienlik vergemaklik – dit was heerlik om van jul diens gebruik te maak!
Vriendelike Groete
Margaretha Bruwer
Snr. Finansieringskontroleur
Kaap Agri Bedryf Beperk
022-482 8191
022-482 8012